;
Albertinia, Albertinia, Western Cape ID 668788
House
1.0
3
769m2
Met opknappings werk / restourasie sal hierdie huis 'n ideale beginnershuis of klein gesinshuis wees. Die huis bied drie slaapkamers met een ruim volledige badkamer. Semi-oop eetarea en sitkamer Die kombuis het 'n aparte opwaskamer en spens Onderdakparkeerplek en 'n Wendy-huis is ingesluit. *Dak kort aandag Groot erf
Nikkie Rossouw Properties
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it